Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5588 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Honey Lodge"Awesome place for game drive and great weekend getaway."
Shere, Ontsnap Uit Johannesburg
Lubbenhof"Sentraal geleë met baie om te doen veral vir klein kinders. "
Kroondal, Ontsnap Uit Johannesburg
Adem Guest Farm"Dit is nie meer die pragtige ou Duitse nedersetting van ouds nie. Dit is ‘n myndorp."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Sal graag weer wil terug gaan. Daar is soveel winkeltjies en restaurante wat ek nog wil besoek. Dis 'n juweel van die Vrystaat!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Oulike toeristedorpie. Redelik skoon, maar daar word maar bottels en plastiek langs die rivier gelaat, wat jammer is."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Lekker naby aan Pretoria, goed versorgde reservaat met volop diere om te sien."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Bietjie teleurgesteld oor die Groot 5, het net renosters gesien. Van die ander diere was daar genoeg om van te besigtig. "
Akasia, Ontsnap Uit Johannesburg
African Nights Guest House"Shopping centre very close to where we stayed - with Steers/pizza, Spar, KFC, petrol station, Spur and few other shops."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Ek sou aanbeveel dat voornemende gaste 'n skietlamp inpak sodat diere ook in die aand besigtig kan word."
Vaal Marina, Ontsnap Uit Johannesburg
Maloney's Spot"Baie netjies en skoon en indien jy visvang, baie lekker plek."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Baie mooi en naby vir 'n vinnige wegbreek in die bosveld. "
Mooinooi, Ontsnap Uit Johannesburg
Pecan Cottage"Pragtige area met 'n vriendelike plaasgemeenskap."
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Greenwoods Selfsorg"Atterbury-weg is 'n nagmerrie, maar hopelik is dit nou van korte duur."
Menlopark, Ontsnap Uit Johannesburg
Menlo View Guest Rooms"Baie restourante en naby genoeg aan die universiteit om dit gemaklik te maak om by my kinders te kuier en tog my eie spasie te geniet."
Wingate Park, Ontsnap Uit Johannesburg
LeoZet Self Catering Flat"It's a safe and quiet place to stay, easy access to the city and has many amenities available."
Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg
Naguiltjie Guesthouse"Not a lot to do but enjoyed fishing in the river."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Parys is 'n fantastiese plek net goeie kos, pragtige winkels en die vriendelikste inwoners. "
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hogs Guesthouse"We visit Dinokeng on a regular basis. We stay in Pretoria and it is like having your own mini Kruger on your doorstep. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"'n Moet vir almal in Gauteng om soontoe te gaan. Onthou ekstra geld vir ingang by Dinokeng-hek as julle gaan rondry en diere kyk. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Lekker en ontspannend om deur al die winkels te stap, groot verskeidenheid eetplekke om van te kies."