Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
Linkview Home"'n Baie mooi dorpie, maar die teerpaaie kort aandag!"
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Re-union Vacations"The roads are a bit of a problem, as well as the lighting and the distance to popular attractions."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Elephant Waterhole"Dinokeng is a real gem, super close to Pretoria. It's a wonderful spot that can be used as an amazing educational tour for kids, or just as a quick weekend getaway with the family. Lacked nothing. "
Moreletapark, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Valley Apartment"Beautiful place, strategically located from shops, restaurants and banks."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Hayward's Game Lodge"Love Dinokeng. Just could not find Elephant! "
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Emden Bass"Maak seker jy vat al die nodige goed saam, aangesien daar nie op Fouriesburg iets soos 'n Spar is nie. "
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
La Fleur Guesthouse & Garden Venue"Die kort tydjie wat ons daar was, was vir ons ongelooflik aangenaam gewees, baie dankie!"
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Akkommodasie @ Remembrance"Pasop vir die slaggate! "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Dit is 'n besoek-maar-weer-bestemming."
Brooklyn, Ontsnap Uit Johannesburg
Avalon Guest House"Dit is baie naby aan die Universiteit van Pretoria en daar is baie restaurante en winkels in die omgewing."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Akkommodasie @ Remembrance"Mense baie vriendelik, geen stadsgevoel, regtig 'n plek om te kan besoek."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Hendersons Lodge"Vir ons was dit 'n oorslaap. Ons het by Waterval Padstal gaan ontbyt eet wat lekker was."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Ek dink Dinokeng is lekker naby geleë en het 'n groot verskeidenheid akkommodasie. "
Broederstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Dagbreek Country Stay"Baie rustige gebied en baie min verkeer wat als beter maak."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Dan-Li Oornag"Die paaie in die dorp is in 'n gehawende toestand!"
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa la Gracia"I would only go to Kroonstad if I had a specific reason - but I did find the people to be very friendly."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Twin Palms Guesthouse"Die veiligheid in sentraal Potchefstroom is nie so goed nie."
Lynnwood Ridge, Ontsnap Uit Johannesburg
Maribelle's Bed & Breakfast"Perfect location for us as our friend lives in the area and we were within 1 km of her home."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Was nie in Rustenburg self nie, maar die omgewing is pragtig."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
FG Magalies Park"Hartbeespoort is die perfekte vakansie vir 'n wegbreek vinnig uit die stad."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Lekker naby aan Pretoria, baie netjiese plekke vir akkommodasie."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Simply stunning!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Elephant Waterhole"A lovely little game reserve. It’s a great destination for people who live in Gauteng and are in need of a quick get away."
Rietfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Ciara Guesthouse"Lovey area indeed, I would definitely visit again."