Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Parys is 'n baie rustige dorpie om te besoek en weg te breek uit die stad."
Reitz, Escape From Johannesburg
Ta Daa"Mieliebielie fees sien ons weer. Vreeslik lekker gekuier in Reitz."
Wonderboom South, Escape From Johannesburg
Garden Flat on 15th"Baie veilig en netjies, vol vriendelike mense."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Verbasend min mense weet van Dinokeng vir een of ander rede. Kan nie glo hoe bosveld dit is net buite Pretoria nie. Een van ons gunsteling-naweekbestemmings geword met soveel kampterreine en plekke om te bly. Gaan almal probeer."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Definitief die plek om heen te gaan vir 'n rustige wegbreek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Houtbosdorp"Dit is 'n belewenis om die dam die te aanskou en 'n moet sien vir die verryking van ons geskiedkundige kennis. Ons kan trots wees op ons voorouers se wysheid en insig om sulke dinge te kon verrig en met trots kan ek bysê dat my agter-grootoupa deel was van die span wat die klein tonneltjie met 'n hammer en bytel gevestig het. daar is ook ander plekke soos die olifant /apie ens. arke wat opvoedkundig is vir ons kleintjies en werklik 'n verfrissende uitkom bied. Dit is beslis 'n geskiedenisryke dorpie!"
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Wonderlike plek. Ek beplan reeds om weer te gaan kuier. "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Goedgeleë"Pragtige, vriendelike dorp. Restaurante wat uiteet die moeite werd maak. "
Villieria, Escape From Johannesburg
EightTwoNine on Codonia"Ek sal weer daar oornag en beveel die gastehuis aan as jy kwaliteit diens en aangename omgewing wil hê."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Some of the self drive roads are unsuitable for a normal sedan."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Casa la Gracia"Die gate in die paaie gee 'n wrang smaak in 'n mens se mond veral as jy daar opdaag met 'n voertuig wat meestal geskik is vir 'n hoofweg."
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Soos die res van die Vrystaat se dorpe. Strate uiters swak. "
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Sola Gratia"Uitstekend geleë naby Wilmed Park Hospitaal. Sal in vervolg al ons pasiënte aanbeveel om daar te oornag."
Wapadrand, Escape From Johannesburg
Nana's Grace Guest House"Conveniently close to hospital and big mall. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Stillwaters Waterfront Apartments"As jy rustigheid soek gaan na Harties."
Groenkloof, Escape From Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Alle sentrums en hospitale sommer so bymekaar."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Pandora's Guesthouse"Ek was ongelukkig net een nag daar en dit was 'n Sondag toe ek weer weg is so die dorp was, maar baie stil met die winkels wat toe was."
Parys, Escape From Johannesburg
Lavender Place"Die middedorp is baie vuil met rommel wat in die pad lê."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Travellers Inn"Rustenburg is 'n pragtige dorp om na te reis met al die wildreservate in die area."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Akkommodasie @ Remembrance"Potchefstroom is 'n pragtige dorp en ek sal dit nou meer besoek omdat my dogter daar studeer."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Baie studente, maar lekker Afrikaanse dorp!"
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Oppi-Koppi Gastehuis"Dit is 'n vriendelike, Afrikaanse dorp met juwele om te ontdek en funksies en markte wat gereeld plaasvind."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"The roads can be improved the pot holes are very bad. Otherwise hospitality was great."