Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
730 On Sher"Met Atterbury Value Mart net om die draai kon ons sommer baie van ons inkopies daar gedoen kry. Beslis ‘n plus vir ons plattelanders!"
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Yacht View"Schoemansville is baie mooi. Baie mooi behuising daar en uitsig oor die dam."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
De Zonnebloem Guest House"Little off the track. 90 km away from Harrismith, but nice town."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Heerlike koffiewinkels en padstalle. Provence padstal se kos uit die boonste rakke."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Oranje Guest Farm"Nie veel van 'n toeristebestemming nie. Daar is 'n paar padstalle op pad Ficksburg toe. Die natuurskoon is 5 ster!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rambling Rapids"Daar is so baie goed om te doen, nie 'n oomblik van verveeld wees nie."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"The smallest pubs and cafes are the greats place keep them hidden."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Montego Bay 6"Kosmos is a very nice secure destination for visitors."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenburg Inn"It's a lovely place to use as a base if you are travelling to and from Sun City and the Pilanesburg Game Reserve. Very easy to get around and lots of shops for everything you need for your holiday."
Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg
Naguiltjie Guesthouse"Klein plattelandse Vrystaat-dorpie met 'n warm hart."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The View @ 108"Hartbeespoort se ligging is baie goed vir 'n vinnige wegbreek. Ons was verbaas oor die baie dinge om te doen en die baie winkels en eetplekke. Sal beslis weer teruggaan. "
Vaal Marina, Ontsnap Uit Johannesburg
Rocky Mountain Guest House"The Vaal Dam is definitely a place to visit. Beautiful, quiet, clean neighbourhood. I loved the atmosphere and the natural surroundings."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"Daar is iets vir almal. Ons het lekker rustig gekuier by die antieke winkels en restaurante, asook quads gery en boogskiet gedoen deur Real Adventures. Heerlike vakansie."
Lynnwood Ridge, Ontsnap Uit Johannesburg
Lynn Ridge Guesthouse"Need to improve on their breakfast."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Umfula Resort on the Vaal River"Baie naby Parys geleë en jy kan lekker in die oulike winkels van parys gaan snuffel."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sandstone Chameleon Guest House"Pragtige natuurskoon en heerlike, rustige, skoon dorp."
Buffelspoort, Ontsnap Uit Johannesburg
De Hoek Gasteplaas"It's just that it was far for us, as we thought that we are going to Magalies. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Tussen-I-Bome Guest Farm"Die R320 fooie was ongelukkig 'n mors van geld. Ons het feitlik geen diere gesien nie en middagete by die Kingfisher restaurant was 'n groot teleurstelling."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Travellers Inn"Capellos is 'n heerlike restaurant wat baie vriendelik is. Ons was baie teleurgesteld met Excalibur, die diens was stadig en die kos se kwaliteit was nie baie goed nie. "
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Vulture Creek"Could use a lot of site seeing and more outdoor activities."