Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Montego Bay 6"Perfect. Even the neighbours at the shacks are very friendly and peaceful, we did not encounter any noise. I would definitely go there again."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Naby genoeg aan Harties dat alles binne ry-afstand is sonder om die gevoel dat jy in die natuur is, te verloor."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"The reserve is a great place to travel, however one needs to get a reliable lodge to book in."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Mystic Monkeys and Feathers is definitief 'n plek wat die hele familie kan gaan sien. Baie verskillende diere en voëls om te sien."
Silver Lakes, Ontsnap Uit Johannesburg
Cologne 1"Its a very safe estate with a rehabilitating atmosphere."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
African Dawn Guest House"Oulike dorpie met goeie restaurante."
Capital Park, Ontsnap Uit Johannesburg
440 Flowers Street Guest House"The place is nice, quiet and just fabulously peaceful."
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
Aanleg Park"Dorpie gaan baie agteruit, swak munisipale bestuur. Baie vuil."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Mafube Mountain Retreat"Klein dorpie met 2 oulike kuier- en eetplekke."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"Parys is 'n wonderlike dorpie met soveel plekkies om te ontdek. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Jimmy's Place - Thatch Lodge"Pragtig! So gerieflik naby Pretoria."
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Cross Roads Inn"Ongelukkig het die middedorp erg agteruit gegaan en die Kerkstraat wandellaan is erg onveilig en waar daar ook `n poging om my te beroof - daar was nêrens enige waarskuwings borde of SAP lede sigbaar in 'n area wat duidelik 'n hoë risiko vir besoekers is. Ek kon ook nêrens ys te koop kry op Kersdag nie. Die toestand van die Potchefstroom dam-area is 'n skande vir die dorp!"
Grimbeek Park, Ontsnap Uit Johannesburg
Yenfie B&B"Baie netjiese, veilige woonbuurt. Bietjie uit die middedorp, so rustig deur die nag. Sal definitief weer daar slaap."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Oranje Guest Farm"Fouriesburg is 'n pragtige dorpie en het definitief potensiaal vir 'n wonderlike toerisme bestemming."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Pumula Guest Farm"Good places to eat out, including Christmas dinner. Really peaceful, not too commercialised. "
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Daar is nie ordentlike kruideniersware winkels nie. 'n Paar kafees en 'n algemene handelaar. Naaste dorpe met kettingwinkels is Betleheme of Ficksburg en Clarens."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
18 Waverley Place - Vaal Dam"Baie oulike en stil plek, ideaal om te gaan ontspan."