Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Boom69"Lieflike dorp, met so baie natuurskoon, winkeltjies en aktiwiteite om die hele gesin besig te hou."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Nabygeleë en bekostigbaar vir almal met baie om te sien en te doen."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Van die vele Vrystaatse dorpe wat ongelukkig baie agteruitgegaan het en nie meer so skoon lyk nie; was Senekal definitief in 'n beter toestand."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
53 @ Grens"Even though it was Christmas eve, we were disappointed that most of the restaurants closed at 5 pm. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"A nice variety of game and although you may not see all of the big five (which they have) you will not be disappointed. Now one doesn't need to travel out of Gauteng for a game reserve experience."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Kruger Wildtuin bly koning maar minder as 'n uur se ry vanaf Pretoria maak Dinokeng 'n uitstekende bestemming. "
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Karmel Guest Farm"Die dorp was 'n teleurstelling. Die plaas, Clarence en Golden Gate is puik!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Die Boekenhoutkloof pad kan beslis doen met 'n skraap. Die selfry-fooi moet na gekyk word met betrekking tot meer as drie dae, asook die besluit voor die tyd van wanneer jy gaan ry. Dit sal baie help indien jy 'n vasgestelde bedrag betaal en dan kan ry wanneer jy wil (solank dit ook net nie 'n buitensporige bedrag is nie). Die hekwag by die Wildernis Roete hek is nooit teen 06:00 soggens aan diens nie. Ons was twee keer teen net na 06:00 by die hek met niemand om te help nie. Dit sal beslis veroorsaak dat mense onwettig die selfry-roetes sal gebruik."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"I would recommend Rustenburg a place to spend a holiday."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Pragtige plek met verskillende dele om verskillende wilde diere te sien. Rustig en perfek om jou dag te spandeer."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
The Art Guesthouse"Roads are terrible and need some maintenance. But it's fairly close to amenities so with a short drive one can go to the various places to see and things to do."
Montana Park, Ontsnap Uit Johannesburg
De Berg Hutte"Pragtige area. Boomryk. Naby Kolonade en ander sentrums. Ons het self daar gewoon voor ons verhuising na die mooier Wes-Kaap 18 jaar gelede."
Lynnwood Ridge, Ontsnap Uit Johannesburg
Sleep Awhile"Gastehuis is in 'n stil en rustige area geleë wat baie maklik toeganklik is van enige van die hoofroetes. Baie veilige en onderdak parkering."
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
Lavender Yard"The place is normal good for people who want some fresh countryside breeze."