Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Groenkloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Less crime, quiet and peaceful environment."
Stilfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Peacock House"Dis 'n rustige dorpie naby alles. Baie gerieflik vir oornaggaste."
Donkerhoek, Ontsnap Uit Johannesburg
Soetwaters Gastehuis"Mooi trou-venues. Nie seker wat anders die area bied nie."
Rietfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Magalies Oase"Wonderful area in Pretoria, close to everything that suits my personal needs. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
142 Vaal de Grace"Nice bestemming met al die winkeltjies, baie soos Clarens."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Dinokeng Game Reserve is amazing and still growing! Lots of wildlife to see there and its so close to Pretoria!"
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Gaste moet dalk ingelig word van die reservaat toelaag wat betaalbaar is op uitgang."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River Cottages"Vinnig groeiende dorp, ideaal vir funksies of 'n wegbreek."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Paradise Village"Als is letterlik gerieflik naby. Die mooiste, mooiste plek om 'n wegbreek te vat."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace"Dit is 'n jammerte dat daar sigbare agteruitgang in die plattelandse dorpe is. Die winkeltjies in die hoofstraat is pragtig, maar die area langs die rivier is rommel besaai weens die verskillende etniese groepe wat daar piekniek hou en hulle rommel en drankbottels net so los."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Delwer Selfsorg Gastehuis"Die dorpie self lyk pragtig en skoon en die winkeltjies is pragtig. Dit is net die reuk wat oor die dorp hang vanaf die rioolplaas wat 'n demper op die besoek geplaas het."
Moreletapark, Ontsnap Uit Johannesburg
Cornerhouse on Conan"Moreletapark is goed geleë, met 'n lekker mall. Menlin is ook naby genoeg. "
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
La Bastide"Baie rustig. Voel of jy ver van die huis af is al is dit net 'n uur of so se ry van Boksburg af. Ons het klaar vasgemaak dat ons weer vir 'n naweek sal deurgaan, want een dag is nie genoeg nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Aqua View Riverside Guesthouse"The place is very adventurous, would go back again."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipdrif Cottage"Altyd lekker om in die dorp 'n draai te gooi en iets te eet en drink. Genoeg doendinge in die omgewing!"
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Huys ten Bosch Guest House"Die Bult het die laaste jaar of twee effens agteruit gegaan wat veiligheid aanbetref. Hopelik kan die dorp se bestuur iets daaraan doen. Die eetplekke is egter steeds uitstekend en die akkerbome is pragtig. Probeer gerus die Steakhouse (langs Ocean Basket) se T-been."
Pretoria SSB, Ontsnap Uit Johannesburg
Alleyn Self-catering"Pretoria is a nice inland place to be."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Ou Pastorie"Dit is 'n pragtige, netjiese plattelandse dorpie met die vriendelikste mense! Ons het die Sondag die NG Kerk se erediens bygewoon en is so vriendelik en hartlik ontvang! Fouriesburg is sentraal geleë en jy kan heerlike dagroetes neem na bv. Golden Gate, Bethlehem en ander omliggende plekke."