Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Kosmos is 'n pragtige plek en uitstekend geleë. Stil en heerlik om in te ontspan. Die fasiliteite en geriewe wat Kosmos bied behoort breër geadveteer te word."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Baie nice, daar kort net verwysings na inkopiesentrums en restaurante."
Boshoek, Ontsnap Uit Johannesburg
Boskloof Guest House"Ek sal dit regtig aanbeveel vir lekker rustige verblyf."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
The Old Country House and Cottage"Pragtige klein geskiedkundige dorpie. Moet nooit hierdie klein dorpies onderskat nie. Soveel geskiedenis en gasvryheid. Pragtige natuurskoon in die omgewing. Prysloos."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Parys is 'n baie en goeie besteming om te besoek en bly want daar is so baie om te doen om en in die dorp."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Big Tree Guesthouse"Die inwoners is baie vriendelik. Ek geniet my tyd daar."
Kosmos, Ontsnap Uit Johannesburg
The Blue Orchid"Kosmos is a beautiful place to be, please go and enjoy yourself with lots of things to do."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Het gaan eet by Plaasopstal en dit was 'n baie aangename ervaring."
Moreletapark, Ontsnap Uit Johannesburg
LilyRose on Rutgers"Baie gerieflik en sentraal geleë. 'n Stiller area."
Faerie Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
A Rose Cottage"Goed geleë vir besoek aan die Ooste van Pretoria."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Die natuurreservaat se paaie is nie baie goed gemerk op die kaart wat jy by ontvangs kry nie, so dit is deurmekaar as jy op 'n selfdrive gaan. Sou die roetes op die kaart beter aandui."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"It was a refreshing experience away from work and many other distractions."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"Rustenburg is a very nice place to go to when you want to relax."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Model House and MTB Trails"ALLES WAT JY NODIG MAG KRY IS TOT JOU BESKIKKING. BAIE OULIKE EN GERIEFLIKE INKOPIESENTRUM."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Klein plattelandse dorpie en die Cheetha Restaurant is absoluut 'n MOET om te besoek."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Palm Valley Inn & Conference Centre"Dis sentraal t.o.v. alles wat jy nodig het om te kan ontspan, omgewing te geniet in 'n rustige en veilige woongebied!"
Wapadrand, Ontsnap Uit Johannesburg
Nana's Grace Guest House"Ons het vir jare lank in Pretoria gewoon en weet dat Wapadrand 'n pragtige en veilige gebied is en ons het dit baie geniet om daar te woon."
Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg
52 Oaks Guest House"Die dorp en sy paaie, veral in die woonbuurte, is verwaarloos."
Silver Lakes, Ontsnap Uit Johannesburg
Foundry Guest Lodge"Ons het ongelukkig nie die tyd gehad om Silver Lakes en omgewing behoorlik te verken nie; maar 'n besoek aan die "groot wilde katte" daar naby maak van Silver Lakes 'n aantrekkings area. Dit wil ook voorkom of daar heelwat eetplekke is (sommige baie duur maar lyk tog gewild) en al die nodige fasiliteite is byderhand. "