Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Cozy Corner"Stilbaai is 'n baie lekker dorp. Daar is so baie om te doen en sien, en selfs winkels en restaurants is daar so groot verskeidenheid."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Ons het die area rondom Citrusdal baie geniet. Die berge en boorde saam, gee 'n besonderse gevoel."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Ons is mal oor Paternoster. Dit is ons gunsteling bestemming."
"Een van die mooiste omgewings om te verken in ons land. Moet weer terug gaan, want ons tyd was te min."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Platdak Selfsorgeenheid"Lieflike strande. Wonderlike restaurante, soos On The Rocks wat puik kwaliteit kos bedien."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour House Hotel"Baie opvallend hoe skoon die dorp en strande is. Skoonmaak dienste was heeltyd sigbaar en dit is n kompliment aan munisipale dienste en enige ander instansies betrokke wat omsien na die dorp en omliggende omgewing. Baie ontspanne atmosfeer ook wat heers in die dorp. Het orals veilig gevoel."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
River & Sea"Real old school Weskus feel meets upmarket modern Marina lifestyle. Bit of both worlds on the iconic Berg river and eco preserved vlei land seasonal home to hundreds of flamingos and other birdlife."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Ideal, perfect and lovely travel destination."
"Grabouw gives access to Elgin and surrounding wine lands and farms. Great for active people but also lovely for our old college reunion to sit around and chat."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
De Volkshuijs"Lovely little town. The Varsmark was great to buy a lot of fresh things and some nice restaurants."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Kuruma Farm Cottages"Beste vakansiewegbreek as jy wil wegkom uit die stad se gewoel."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hartsplek"Die mooiste plek. Weer was fantasties. Mooiste maanopkoms van my lewe gesien!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club Unit 76"Hermanus en omgewing is 'n juweel en 'n lieflike vakansiebestemming."