Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Ouma and Oupa's Self-catering Units"A lovely little town with friendly people, a must-go destination if you have not been there as yet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach House Britannia Bay"Be aware of loadshedding, the local shops have everything you could need, a peaceful town with friendly people."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bernards Breeze"Die strand en dorpie is mooi skoon en baie ingestel op natuurbewaring. Daar is 'n klein winkelsentrum waar die basiese aankope gedoen kan word. Ons het egter ons inkopies vroeër gedoen."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
The Vogue - Villa - Timeless Elegance"Very relaxed, tranquil place."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rosehaven Cottage"Ongelooflike mooi dorp met die lekkerste restaurantjies en lekker mense."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Tides"Dit is hemel op aarde. As jy rus en vrede vir jou siel soek is dit die plek om te wees. Pragtige wit strande waar jy jou bene kan moeg stap."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Noordewind"Net die MTN-ontvangs is baie swak tydens loadshedding."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Astrandt 3"Altyd pragtig, oulike winkels en gallerye, genoeg eetplekke met heerlike kos en strande is skoon en die see asemrowend mooi."
"We thoroughly enjoyed our visit in Agalhus. A must for people that love Africa and South Africa. We enjoyed also the fish and chips at the seashore. Beautiful memory of an unforgettable visit at the southernmost tip of Africa."
"Nie veel om te sien nie, maar die bietjie wat ons gesien het was baie nice gewees."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Fynbos Single Stay"Uber does not always have cars available so Bel 'n Pal is a great way to get around should you not have transport."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Seaside Cottages"Lekker wegbreek weg van die stad se gejaag."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"Langeban is a nice place away from city rush."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
1 Kingfisher Heads"Het die historiese Boggomlaan geniet. Restaurante was naby en verskeidenheid aangebied. Pragtig, omliggende gebiede genotvol."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Mandoryn Nege"Ons gunsteling weggaanplek ooit. Ons trou ook nou Februarie by die Hotel. Awesome plek en vriendelike mense. Love dit daar!"
"Montagu is 'n vakansiebestemming duisend, daar is soveel dinge in en om die dorp om aan te beveel. Daar is ietsie van alles vir almal se smaak - uitstekende restaurante en bakkerye, fietstoere, kunsgalerye, olyf-, wyn- en vrugteplase in die omgewing, veteraanmotors en rivierbote."