Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanuspietersfontein Cottages"Pragtige dorpie met soveel toeriste-aantreklikhede. Naby geleë aan Hermanus en Gansbaai. So rustig en veilig. Lafenis vir die siel."
"It would have been useful to know that one needs to book the hot springs in advance. We were disappointed not to be able to go there without a prior booking."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Roos Maryn"Jacobs Bay has a very special place in my heart, it is a little piece of paradise! It has a healing beauty. The people are very friendly. I would recommend paying a visit to Pixie's Backpackers, they have this magical pixie garden. It is an unspoiled, little fishing village, with a beautiful beach in front of Weskus plek restaurant and if you walk over the dunes you will find another stunning beach with white sands."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachway on Golden Mile"People in general are very friendly there."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerus @ 144"Kleinmond is 'n perfekte vissera-dorpie wat iets van alles aanbied vir vakansiegangers."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Franschhoek Village House"Franschoek is soos 'n comeback, jy kan nie alles in een doen nie. Voel soos 'n lekker boek; jy moet alles doen. Love die staproetes in die berge, die uitsig was prentjiemooi. Ons moet nou nog rondte 3 gaan doen. Dorpie het baie gems."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Watch Accommodation"Please support Gansbaai, you will be surprised by what you will discover."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Dis duidelik dat Gansbaai oor die jare in 'n gesogte toeriste-aantreklikheid ontwikkel het. Dit behoort werkskepping aan te help."
Fisherhaven, Ontsnap Uit Kaapstad
The Rainbow House"The rainbow house stole a piece of my heart, and I will definitely be returning."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Misty Waves Boutique Hotel"Uitrstekende restuarante, lekker wandelpaaie en alles is skoon en netjies. Besoek altyd met goeie herrinneringe."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Villa and Cottage"Daar is so baie om te doen in en om Langebaan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Potters Rest Studio 1"Die beste en mooiste plek vir 'n gesin om veilig op vakansie te kan wees."
"Weer was fantasties met goeie ontwikkeling wat gaan plaasvind wat die toerisme 'n groot hupstoot gaan gee."
"Darling is a quiet little town and the people are so friendly and helpful. You must truly go visit and experience this for yourself, it is definitely a must to visit"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seaview"Nie meer so rustige kusdorpie nie, daar is baie ontwikkeling wat net weer bewys dat dit 'n "booming" desitinasie is!"