Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean Edge Apartment"Lieflike uitsigte. Vriendelike mense. Lekker kuierplekkies."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fijnbosch @ Jacobsbay"Fantasties. Ons het baie rondgery en Jacobsbaai is baie sentraal geleë. En het alles wat mens nodig het. Ook lekker eetplekke en selfs musiekaande."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Holiday Home"Baie lekker dorp, bietjie besig oor publieke vakansies, maar dis te wagte."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachfront @ Stilbaai"Heerlike eetplekkies en iets vir almal. Baie lekker!"
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
47onWaterkant"Baie lekker. Sout van die aarde mense. Het baie vis geëet tewyl ek daar was."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pier Pleasure"Dit is rustig en stil. Ek sal definitief weer gaan."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Maragslapie"Up and coming dorpie naas Yzerfontein. Ek dink die geen strand sal sorg dat Jacobsbaai iets stil en afgesonder sal bly. Ek het die stilte baie geniet."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
@ Nelson"I have been visiting Hermanus for the last 20 years and have enjoyed each and every visit."
"Slegs 1 uur se ry vanaf Kaapstad. Beslis 'n dorpie waar jy moet gaan kuier. Oulike winkeltjies, wynkelders en vriendelike mense!"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Betty Boop Kothuis"Klein, stil dorpie waar jy weer jou siel kan vind."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Mykonos House"Was lekker rustig, kinders kon hulle geniet vir die dag by Club Mykonos by die Fun Fair."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Potting Shed Self-catering"Pragtige mense, omgewing en diens van alle ondernemings."