Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"Paternoster itself is unfortunately littered which is the only negative I can give it. I wish the townsfolk would get together and clean up the litter often. Otherwise, we love it there."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Overberg Gems - The Blue House"Stanford is a lovely place. Loved the surroundings."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
63 Slakkepas Self Catering"Daar is nie baie winkels nie - koop maar wat jy kan in Laaiplek. Die winkeltjies in die dorp se pryse is maar baie hoog. Die see is skoon, die strand is skoon, die dorp is skoon, as jy van die stad af kom is dit die teenoorgestelde. Presies dit wat mens nodig het om weg te kom."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elemental Beach House"There is no much infrastructure in the town of St Helena. However, the local Spar and Tops were well stocked. The road to Paternoster is currently under renovation - once completed this will make the trip across easy and quick. We were lucky to experience great Easter weather."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation Unwind"Langebaan is 'n baie gewilde plek en daar is baie om te doen. Dit is egter baie besig, en as jy nie hou van te veel mense nie, is Unwind die plek om te wees. Dis weg van al die gedruis, en jy kan werklik daar ontspan."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Home with a View"Hermanus is definitely one of the top holiday destinations in SA! Best restaurants, horse riding on the beach, kayaking on the ocean and beautiful hikes up the mountains. Friendly, welcoming and safe community."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Glenfinnan Guest House"Langebaan is bekend aan ons. Ons geniet om langs die Lagoon te loop. Veilige en gewilde bestemming."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Siblings Guesthouse"Lekker en mooi dorp. Die Pampoenfees was puik!"
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 52"Puik plek vir 'n vakansie. Baie mooi en stil dorpie."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Chuck's Khaya"Die naam beskryf als, die regte plek as jy net wil ontspan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Salt & Sand"Lieflike plek met vriendelike mense en ongelooflike restaurante na elke ou se smaak."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradijs Sig"Yzerfontein is beeldskoon. Ons sal definitief weer besoek asook langer bly."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Na Genoeg"Ons as familie is baie lief vir Paternoster, en huur ten minste 2 keer 'n jaar. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Perriwinkle Self-catering Accommodation"As 'n fotograaf is ons baie lief vir Gansbaai-omgewing om daar te kom foto's neem."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Difficult to find all the restaurants, and as with so many cases, the restaurant were pricy - best to cook and braai at home."