Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Beach House"Tweede besoek aan Bettysbaai. Veilig, rustig en 'n baie mooi gebied."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Kothuis Frangipani"New favourite place, quaint and laid-back and less trendy than Greyton in a good way. Close to Robertson for groceries as well as other attractions like the stunning Lords Wines and of course the Eseltjiesrus Donkey Sanctuary."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"A place where everything is a bit slower and more relaxed. Picturesque and wonderful for a break from the hustle and bustle of everyday life."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Blueberry Hills Self-catering Apartments"We did not have much time as we were meeting up with family in Paternoster so just went to the lighthouse and enjoyed that."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Emilie's Garden Cottage"Hermanus is a favourite getaway with nature on your doorstep - there are wonderful beaches, the extraordinary Fernkloof Nature Reserve as well as the renowned Cliff Path. There are excellent restaurants and galleries as well as a beautiful wine route."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Isa in Kleinmond"Lovely place near town. Everything is just exceptional."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Wildebraam Berry Estate"Ry altyd net daar verby, was verras oor alles wat in Swellendam aangaan. Die koffiewinkels en ander winkeltjies was heerlik om te besoek. Orals was die personeel baie vriendelik, baie goeie ervaring gewees."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalescape"Ons het 'n paar restaurante besoek en was baie beïndruk. The Blue Goose se kos was fantasties - hulle val net in 'n duurder kategorie. Baardskeerdersbos en Marietjie se Pub & Grill is beslis 'n besoek werd. Ons het lekker staproetes gevolg en die natuur geniet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pier Pleasure"It is a lovely place. The Golden Mile Beach is beautiful. We will definitely be back."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lewens-Essens B&B on C"Ons kom gereeld op Yzerfontein omdat dit vinnig bereikbaar is vanaf die Paarl. Daar is baie goeie restaurante en die winkelsentrum is uitstekend. Die dorp is pragtig skoon en word goed onderhou. Mense is vriendelik en behulpsaam. Strande is mooi skoon en mense met rolstoele kan ook die strand bereik."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Seesig Self Catering"Dis 'n baie lekker plekkie, baie rustig en mense baie vriendelik."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Isle of Serenity"Always lovely to visit this laid-back coastal village."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Voetjies Guest House"Jacobsbaai is 'n mooi plek, baie rustig vir 'n wegbreek langs die kus. Sal ek enige een aanbeveel."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Aandster"Always have an enjoyable stay, hence the reason for returning a few times a year. Enjoy the wide range of restaurants."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sage at Whale Cove"Dit 'n plek waar mens lekker rustig kan raak, want daar is nie veel goed wat jou aandag gaan aftrek nie."
"Nie te naby of te ver van die Kaap vir 'n naweek nie. Mooi omgewing wat baie bied om te doen."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club Unit 76"Die is 'n baie aangename plek. Ek sal dit enige tyd vir enigeen aanbeveel."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Top Deck"St Helena Bay is beautiful. The beaches are absolutely stunning around Brittania Bay and Shelley Beach and Hannas Bay. We only had load shedding once, so that was a bonus. St Helena Bay is a place to rest the soul and body and is very healing."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunny Lane Self-Catering Studios"Franschhoek is asemrowend mooi."