Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.
"First time visiting the area and only a short stay but I am interested to see what else Gonubie offers in terms of a travel destination."
"Kirwood Wildsfees was great! Wens die pragtige verblyf was net baie nader. Die reis na 'n lang dag se kuier by die fees. Maar tog nie te ver ver."
"Interessante dorpie om te verken. Mooi natuur. Jammer vir die verskriklike slegte strate, want dit is so 'n mooi toeristebestemming."
"Rhodes is a wonderful village to stay in to explore the surrounding area and a cheaper option to stay in and do day trips for skiing at Tiffindell. "
"Die dorp het baie vriendelike mense by alle winkels en restaurant, dit skep 'n goed indruk en daar is baie om te doen."
"Sentraal geleë tussen besige Summerstrand en klomp winkelsentrums vir inkopies. Jy kan nie die see sien nie, maar is naby genoeg om vinnig daar te kom. Baie naby aan die lughawe vir die wat lugvervoer gebruik."
"Ongerepte, beeldskone natuur. Net die plek om weg te kom van al die stad se gejaag en lawaai."
"Somerstrand is besonder skoon en netjies. Daar is soveel om te doen vir kinders en volwassenes."
"The beach area is not so easily accessible but just ask around and you will find it."
"Great plek, sal were gaan. Karavaanpark is net bietjie aan die duur kant vir my persoonlike begroting."
"Pragtig weggesteek en naby die groot dorp. Fantastiese bestemming vir enige mens."
"Baie mooi dorp met historiese geboue. Opknapping nodig en diens lewering in strate nodig."