Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Port Alfred is baie mooi en 'n lekker toeristebestemming. Baie om te doen."
Sunday's River Valley, Eastern Cape
Intaka Lodge"Pragtig! Vir seker een van die mooiste dele van ons pragtige land."
"Geskiedkundige dorp wat goed omsien na sy ou geboue. Interessante museums, die moeite werd om te besoek."
"Baie mooi, netjiese dorpie. Die moeite werd om oor te slaap en hul restaurante op te soek en te besoek."
"Joubertina was an exciting and unique place to visit. However, we struggled to find food shops that were open."
"Geensins veilig om alleen te gaan stap of op die strand te wees nie."
King Williams Town, Eastern Cape
Intaka Guest House King William's Town"Just come and see for yourself, you'll love it."
"Baie interessante klein dorpie , die yuk huis is definitief die moeite werd, die lantern fees was interessant om te beleef. Lekkerste pizzas by die pizza plek! Die dorpie maak baie staat op toerisme vir oorlewing en hoop mense doen moeite om daar n draai te gaan maak, dit is “old world charm”."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
28 Stones Hill Guest House"'n Mens behoort meer as een dag daar te vertoef om alles te sien. Ons was jammer dat The Observatory tans vir restourasie gesluit is en dat die Settlers Foundation op Gunfire Heuwel ook vir die Kersvakansie gesluit was. Die Albany Museum was die besoek werd en die dame by die toerismekantoor was behulpsaam en vriendelik."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Milner Avenue Self-Catering Units"Baie winderig, maar genoeg ontspanning. Het die stad beslis geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Sam's Self-Catering"Altyd lekker om Port Elizabeth toe te gaan."
"Die dorp is 'n klein juweel en die inwoners is vriendelik en behulpsaam. Die dorp kan meer bemark word."
"Valley of Desolation is 'n moet-sien. Daar is ook pragtige museums en oulike restaurante. "