Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Pragtige dorpie, lieflike mense, fantastiese kos. As dit nie vir dit was nie sou ons hele naweek 'n flop gewees het. Ons sal beslis weer teruggaan. "
"Vat vir jou altyd 'n warm baadjie saam vir die wind wat van die see af waai, dit kan onplesierig raak."
"Wonderlike plek met wonderlike atmosfeer wat ek enige tyd sal aanbeveel. Ek sal weer en weer soontoe gaan."
"Die omgewing is sommer so vanself mooi, wonder om te probeer. Daar is baie plekkies om te sien en te besoek. Definitief die moeite werd."
"Ons sal beslis weer Greyton toe gaan om 'n paar ander eetplekke te besoek en die omgewing te verken."
"Een van my gunstelingkusdorpe waar 'n mens darem nog van tyd tot tyd iets vang van die kant af as jy rotshengelaar is."
"Al het Hermanus ongelooflik uitgebrei die afgelope jare is die vakansiedorp-atmosfeer nog steeds daar. "
"Baie mooi plek, baie rustig, meer ideaal vir hengelaars en persone wat bote het."
"Dit is 'n baie veilige en rustige woonbuurt. Die inwoners is almal baie vriendelik en hulpvaardig. "
"Swellendam is eintlik baie mooi en so groot. Daar is van alles wat nodig is."
"Rustige vakansiebestemming. Naby Kaapstad en sal die sterk aanbeveel vir 'n rustige vakansie."
"The Saturday market is really a highlight. The coffee shops and restaurants chatter for all needs. The seasonal art, flowers shows etc. draw many to Greyton. It is an eccentric and beautiful town with so much character. The peaceful natural surroundings, happy dogs and friendly residents make visitors feel welcome."