Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Witsand is a very nice little place and is dead right for total relaxation. You can watch whales in season and the Breede River is fantastic for water sport and fishing."
"'n Pragtige dorp! Die feit dat dit so boomryk is, pas ons baie. Daar is ook genoeg om te doen met 'n wye keuse van veral eetplekke."
"Hermanus is 'n pragtige dorp met baie om te sien en te doen. Daar is uitstekende restaurante en wynplase om te besoek. Die asemrowende uitsigte oor die see maak dit regtig die moeite werd om Hermanus te besoek."
"The people in the town, especially at the shops could be a bit more friendlier because a small town like that, especially the shops thrive when their are tourists, which is good for business. "
"Meer kan gedoen word om toerisme in die omgewing van Bonnievale te bevorder. Verskaf meer inligting oor besienswaardighede of nabygeleë ontspanningsplek/eetplekke in die vorm van kleurvolle pamflette."
"Baie mooi skoon dorpie. Sal weer graag wil kom draai, aangesien my tydjie net te kort was. Ek het baie tyd by Braeside Gastehuis spandeer om voor te berei vir troue - lieflike mooi plek. En dan daardie baie mooi wit NG kerk in die dorp - priceless! Baie oulike winkels ook."
"Oulike plek met gematigde klimaat. Net reg vir die binnelanders wat kus toe wil kom!"
"Met ontvangs het ons onmiddellik tuis gevoel die area is baie veilig en huis is baie netjies ons sal enige tyd na dieselfde huistoe gaan. Julle is tops."
"Pragtige dorpie vol lewe. Prentjiemooi straatjies. Lekker restaurante en klein winkeltjies. Ry rond op die grondpaaie rondom die dorpie om al die pragtige berge van nader te beskou. Baie MTB roetes"