Indien jy Oesterbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oesterbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oesterbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oyster Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Oesterbaai akkommodasie
23 lekke plekke om te bly
Mondu Guesthouse is in Wavecrest, Jeffreysbaai, nie ver van die bekende branderplankry-strand, Supertubes, nie. Dit...
Oribi Rest is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks naby die see in Jeffreysbaai. Dit is in 'n rustige omgewin...
Leadwood 100 is 'n ruim vakansiehuis met 'n lieflike uitsig oor die see en op die kloof en berge in Wavecrest, Jeff...
Die Peperboom Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai net 2 km van die seef...
Relaxed Getaway at the Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n ...
Sea Breeze Apartment is 'n ruim selfsorgeenheid in Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie of vriende en is nab...
Seewaarts is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai. Die woonstel is n...