Geverifieerde Resensie
Panorama Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2438 resensies.
"I remember there being more shops a few years ago. I understand that on a Sunday they have a market. Other than that, it is just a small town with a lot of accommodation. I believe there is lots to do in the area. The surroundings are very beautiful. It seems there is no standard in terms of how rustic some accommodation can be to still be fit for renting out. I wish it was a little more up-market."
"Die paaie na die watervalle is baie swak! Ek dink dis vreeslik dat besoekers sulke paaie moet aandurf. "
"Near all iconic places in the area and we could spend a love day in the Kruger Park."
"Wonderlike toeristebestemming. Dit is lekker besig oor naweke, maar ek vermoed baie stil deur die week. Toe ons laat Sondagmiddag uit Dullstroom vertrek het, was dit amper 'n spookdorpie in vergelyking met die oggend se bedrywigheid."
"Baie mooi. ongelukkig nie meer behoorlike onderhoud nie. voel nie meer veilig om te stap as jy alleen is nie. "
"Mens kan 'n lekker uitstappie doen oor die Longtompas Sabie toe, dan Graskop en God's Window, en terug oor Pelgrimsrus. Pragtige landelike roete wat so vier tot vyf ure behoort te duur as mens in Sabie of Graskop stop vir 'n ete."