Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
234 lekke plekke om te bly
Raiden's Self-Catering bied selfsorgverblyf wat elk 'n privaat ingang het en is in Saldanha, Wes-Kaap, geleë. Hierd...
Saldanha Bay View - Panorama Drive beskik oor 4 selfsorg-eenhede. Die eenhede is hoog teen die heuwel by Saldanhaba...
Eagles Rest Saldanha bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die kusvoorstad Blouwaterbaai, wat dit 'n ideale...
Saldanha Bay View - Parker Crescent bied selfsorgverblyf 1 huis vanaf die strand in Saldanhabaai. Die verblyf best...
Vintour Guest House bied 'n wegbreek na die kusdorpie, Saldanhabaai, en is teen die berg geleë met uitsigte oor die...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer