Verified Reviews
Pilanesberg National Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pilanesberg National Park
Rated 4.4 out of 5 based on 58 reviews.
"Ons was nog nooit daar nie en was verras deur dit wat ons gesien het/gekry het en sal dus enige tyd weer daarheen terugkeer."
"Awesome. We had inclement weather the whole stay, none the less we went on a game drive in the rain and saw amongst all the other game in the reserve the hippos, buffalo, rhino, cheetahs, leopards, but unfortunately no elephants ─ better luck next time. The Pilanesberg Nature reserve has a variety of fauna and flora and is definitely worth a visit or a stay."
"Is naby die Kingdom Resort. Groot verskeidenheid wild en voëllewe. Genoeg uitkykpunte om bene te rek. Hoogtepunt was toe 'n trop buffels kom water drink het."
"Pilanesberg Nasionale Park word dikwels onderskat in vergelyking met soortgelyke parke, maar dit bied wonderlike verrassings en ons het vyf van die Groot Ses diere daar gesien in twee onderskeie wildritte (leeus, olifante, seekoeie, cheetah, renosters (swart en wit)). Ons het al die park aanbeveel vir mense wat ons oorsee ontmoet en sal dit weer doen."
"Die Pilanesberg Centre is baie verwaarloos en toilette is nie skoon nie. Dis wel 'n wonderlike natuurervaring en so maklik om diere te sien. "
"Geniet dit altyd daar, die olifante het lekker afgeshow. Groot leeumannetjie gesien."
"Wonderful park! Should have a working board where sightings can be marked."
"Ons het self deur die Pilanesberg gery en nie van hulle safari gebruik gemaak nie, en ons het wonderlike ervaring gehad."
Mogwase Unit 4, Pilanesberg National Park
Vicky's Bed & Breakfast"It’s a calm environment but it would be helpful to have Taxify or Uber since a lot of people travel to sun city."
"Baie rustige omgewing. Teerpaaie kort bietjie aandag. Grondpaaie was nie te sleg nie. Hou duim vas dat dit gou daar lekker sal reën."
"Gates open at 06h00, for any actual chance of seeing good game before it becomes to hot and they move into the shadows."
"Ons is elke week daar en raak nooit moeg vir die park nie! Jammerte oor die groot brand en behalwe vir die ontydige betogings elke dan en wan, is als op die pad Pilanesberg toe en in die omliggende areas 'n plesier!"
"Ons het soveel diere gesien en die park is baie goed onderhou! Sal beslis weer gaan en enige tyd aanbeveel."