Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Pretoria

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.

Pretoria

Leopardsong Manor

"Baie rustig. "

Pretoria

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk

"Pragtig in Jakarandapers-tyd!"

Pretoria

Ciara Guesthouse

"Ons het 50 jaar in die omgewing gebly en vind alles nou net te groot, besig en haastig, so ons wil liewer nie enige kommentaar bydra nie."

Pretoria

Montana Cape House

"Nice place to be."

Pretoria

La Pietersia

"Happy to recommend to friends and family."

Pretoria

360 Eastwoods Guest House

"'n Pragtige stad!"

Pretoria

Danielle's Guest House

"Pretoria is 'n pragtige plek maar vir my persoonlik te gejaag. Vir stadsmense glo ek dit is ideaal, toeriste sal dit interessant vind."

Pretoria

B'Guest House

"Die jakarandas is ongelooflik mooi. "

Pretoria

Ciara Guesthouse

"Baie mooier as wat ons verwag het."

Pretoria

Sarah's Place

"Something for everyone."

Pretoria

13 on Wynne

"Pragtige dorp."

Pretoria

Meadowbrook Guesthouse

"Heerlik gekuier in Pretoria. Sou graag Melrose Huis wou besoek maar dit was nie oop nie. Die boeremark in Silverton, Saterdagoggend was die hoogte punt van ons kuier."

Pretoria

Spacube Luxury Suites and Spa

"Baie lekker stad vir inkopies en goeie dokters daar beskikbaar."

Pretoria

Tahora Sleepover

"Beautiful and warm place to be in. Loved it!"

Pretoria

Dunwoodie Travel Lodge

"The location is perfect."

Pretoria

Picasso Guest House

"Ek was baie gelukkig om Pretoria met sy Jakarandakleed te sien. Pragtig!"

Pretoria

Karee Laagte

"Lekker plek."

Pretoria

Private Apartments

"Pretoria was nog altyd vir my 'n pragtige stad om te besoek, veral as die jakarandas en die bougainvilleas blom."

Pretoria

Meadowbrook Guesthouse

"Lots of shopping malls and nightlife."

Pretoria

485 on Teresa

"Baie om te doen, gaan gou weer terug om goedjies te doen wat ons die rondte gemis het, botaniese tuine is pragtig en Mustang Sally's in Hatfield bied regte waarde vir jou geld."

Pretoria

Pearl Guest House

"Genoeg om te doen in 'n klein radius."

Pretoria

The Resting View Guesthouse

"Baie om te doen in Pretoria."

Pretoria

Salve

"Nice area."

Pretoria

Morning Star Express Hotel

"A year ago when I visited Pretoria, it was very dirty but this time around its very clean."

Pretoria

Little Umhlanga

"Ons hou baie van Pretoria en trek ook eersdaags soontoe."

Pretoria

Die Plaashuis

"Baie inkopieplekke, eetplekke 'n groot verskeidenheid. Baie verblyf naby hospitale."

Pretoria

Heatherdale Guest House

"Te veel bedelaars, 3 het nie weg beweeg van my kar nie, en die een het my windskerm sommer aangeval. Maar anders as dit was als reg."

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang