Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.
"Dis nie noodwendig 'n toeristebestemming nie. Ek was daar vir eksamens en kon rustig leer in aande. Dit het aan my basiese behoeftes voorsien. "
"As iemand wat nog nooit in Gauteng se verkeer bestuur het nie en met almal se waarskuwings was ek baie bekommerd, maar hierdie deel van Pretoria was absoluut 'n droom. En ek se dit as iemand wat 'n bussie met mense moes bestuur. Ons het lekker gery en veilig gevoel. Dit was skoon. Baie anders en beter as wat ek verwag het."
"Baie restourante en naby genoeg aan die universiteit om dit gemaklik te maak om by my kinders te kuier en tog my eie spasie te geniet."