Geverifieerde Resensie
Riebeek West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Riebeek West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 64 resensies.
"Riebeek-Kasteel het meer om te sien en doen, maar die twee dorpe is so na aan mekaar. Daar is 'n goeie kwekerye net soos 'n mens in Riebeek-Wes inry (van -Kasteel se rigting) wat die moeite werd is om te besoek. "
"Pragtige dorpie. Laat mens baie dink aan Clarens. Net nie so baie winkeltjies nie. "
"Bly maar een van die mooiste dorpies om te besoek. Love die feit dat jy naby die beste wyn plase is en net 'n katspoegie weg van Kasteel af soos die Riebeeck-Westers dit noem. Sal gewis lekker wees om weer bietjie te kuier. Olyffees was regtig lekker!"
"Definitely a place worth visiting. The country side with it's winelands absolutely beautiful. Air is crisp and clean. Riebeeck Kasteel, which is very close, definitely worth visiting. Lovely little shops."
"A quaint little town not far from Riebeek Kasteel which has lots of lovely little shops and restaurants to explore."
"Dit is 'n stil plekkie, maar natuurskoon is pragtig. Ek sal graag gedurende die week daarheen wil gaan en 'n paar dae daar vertoef om die area beter te verken. "
"As jy 'n naweek weg van die stad se gedruis wil hê, is Riebeeck Kasteel en Riebeeck Wes perfek. Riebeeck Wes is stil, en bied die nodige sielsrus om te ontspan van die stad se gejaag."
"Vrek warm, so soek verblyf met lugversorging. Anders baie om te doen en te sien."