Geverifieerde Resensie
Rustenburg Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rustenburg Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 70 resensies.
"Rustenburg should be considered as one of the cities in South Africa because it' growing big."
"Was daar vir Super12 Skole Krieket. Wonderlike plek om te bly vir die toer, naby alle velde waar die kinders gespeel het."
"Gelukkig is daar Google Maps wat ons gehelp het om nie te verdwaal nie. Die dorp het baie uitgebrei, en sal geriefliker wees as meer padaanwysings aangebring word."
"It's a lovely place to use as a base if you are travelling to and from Sun City and the Pilanesburg Game Reserve. Very easy to get around and lots of shops for everything you need for your holiday."
"Rustenburg is not really a place to visit as a travel destination, although it is close to Sun City which is a good place to visit."
"Kgaswane Natuurreservaat en Brauhaus am Dam op die Olifantsnekpad is twee van my gunstelingbestemmings. 'n Móét draai by die twee plekke. "
"Lekker bestemming met alle nodige dienste en talle toeristebedrywighede op die drumpel!"
"Nie mal oor Rustenburg nie. Persoonlike gevoel omrede my man aangehou was deur 4 gewapende mans 4 jaar terug."