Geverifieerde Resensie
Shaka's Rock
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Shaka's Rock bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 112 resensies.
"Veilige area waar kinders kan loop strand toe. Vriendelike mense wat groet in die strate."
"Boardwalk is nie van Ballito strand tot Chakas Rock soos sommige webwerwe beskryf het nie wat teleurstellend was."
"Good - obviously very busy at the time we were there. Nice to see cleaners constantly cleaning the beaches and roads."
"Shaka's Rock is 'n juweel van 'n vakansiebestemming. Was my eerste vakansie daar, maar daar sal definitief nog vele meer vakansies in Shaka's Rock gespandeer word."
"Hulle hoofstraat het nie sypaadjies nie. Mens voel onveilig om daar te loop en die pad te deel met voertuie."
"Shaka's Rock is a lovely little town outside the fuzz and buzz of the bigger towns. All the small shopping mall's and things to do in and around are fantastic. "