Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
"Het die omgewing baie skoon gevind. Wonderlik om naby al die hoofroetes te wees."
"Beautiful and peaceful. J Bay is close enough if you want to be part of the holiday crowd, but then you go home to the peace and quiet of a beautiful little "village"."
"Dit is een van die mooiste strande in die wêreld. Nie net in Suid-Afrika nie."
"What a wonderful stay we had. Could not have asked for more. Neat and beautiful accommodation. Beautiful view of the sea and wonderful food. We will definitely see you again. Netjiese en veilige strande. Ons het alreeds plek bespreek vir volgende jaar. Puik. "
"Groot potensiaal moontlikhede en ek glo met die regte bestuur sal dit groot hoogtes bereik."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
Bartholomew's Loft"Lieflike historiese dorpie, met pragtige ou geboue. Kan definitief "The Cock House" aanbeveel vir 'n heerlike aandete in pragtige historiese huis."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Blue Horizon Bay Guest House"Port Elizabeth is regtig 'n mooi en skoon stad met baie om te doen. Ons was aangenaam verras gesien in die lig van hoe party stede al agteruit gegaan het. Ons sal definitief weer daar gaan vakansie hou."
"Lekker naby aan Port Elizabeth en Uitenhage vir besienswaardighede en ander strande."
"Die strande daar is net baie rotsagtig maar verder is dit baie mooi en netjies."
"Kidd`s Beach was awesome, we enjoyed ourselves very much there, especially the beach at Palm Springs Resort."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
Jenny's Guest House"I know that the students were not there, but hardly anything was open including the memorial on top of the hill. We walked around it and I was very saddened by the state of the grounds. Lots of weeds and the lawns needed tending to. The building was not looking its best either. "
"Die paaie in party dele van die dorp is werklik sleg met slaggate van seker omtrent 50 cm in deursneë en party tot 15 cm diep, so ry eerder met jou bakkie as jy een het. Pak klere vir beide warm en koel weer in. Die weer kan jou binne enkele minute verras met stormwind en reën. Dit is steeds ’n mooi plek. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Tyday Accommodation"Baie ander goeie akkommodasie en toeriste aktiwiteite."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
6 On Turner"PE bly nou 'n lekker plek en ek like dit om daarheen te gaan."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Anchor's Rest"Mense raak vasgevang in die hoofstroom van beweging van vakansiegangers. Besoek gerus alternatiewe omgewing en gebiede. PE is verspreid oor 'n baie groot area. Die mees ideale klimaat in SA! As daar sterk winde is vra gerus die plaaslike inwoners waar is alternatiewe plekke waar die wind nie so intens is nie."
"Sal altyd my bestemming bly wanneer op vakansie is in Port Elizabeth, hou aan die plek ontwikkel en moet nie tou opgooi nie. Waar daar 'n wil is is 'n weg!"