Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Road Lodge Port Elizabeth"Ek gaan soontoe vir besigheid en nie vakansie nie."
"'n Pragtige stil en skoon strand in 'n veilige omgewing ver weg van die stad se gewoel."
"Ek hou nie van die bestemming nie, want die wind waai te veel en die water is te koud, maar dis my eie opinie. Ons het slegs gebly as eindbestemming vir die TransBaviaans fietswedren."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Wilmot Cottages"Pragtige area en see met lekker restaurante."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Close and Comfy"Lekker plek om in te kuier en sal dit beslis weer doen."
"Jeffreys Bay would always be a place to be at. Everything is so close to the amazing beach and when the weather is hot it just makes the visit there so much more worth it."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
Somerset Lodge"Alhoewel die infrastrutuur en paaie werk nodig het en die water tekort moeilik is, was ons verras met die mooi universiteitsgeboue en fasaliteite, asook die fantastiese restaurante waar ons geëet het - Fork & Dagger en die burgers by Major Fraser was uit die boonste rakke."
Boesmansriviermond, Sonskynkus
River Cottage"Die rivier is iets om te beleef. Dis asof die see sy arm uitgestrek het na die binneland toe, daar is 'n oorvloed van vis en voëllewe en natuurskoon."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
@ Canruss Self-catering"Mooiste stad. Sal baie graag weer wil terug trek. Vriendelike mense en baie gerieflik en maklik om in te ry. Daar is ook baie besienswaardighede om te doen."
"The beaches are among the finest in South Africa. The Kowie River is absolutely stunning. There are some amazing restaurants to enjoy. The whole CBD, however, looks like a bit of a dive and could do with a serious cleanup."
"Heerlike snoesige restaurante, koffiewinkels en eetplekkies oral in JBay! En vir Crafters, moenie die lekker snuffelwinkel Pitout Trading mis nie!"
"Ons het vir die een aand gaan uiteet by Nina's en die kos was uit die boonste rakke met billike pryse. Nina's is iets besonders."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Seventy9"Sad to see so many streetlight poles felled on the approach from the Port Alfred side. Obviously for stripping copper. One wonders where are the police?"