Geverifieerde Resensie
City Bowl
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in City Bowl bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 220 resensies.
"Skoon en veilig om enige plek rond te stap! Baie oulike restaurante om elke hoek en draai!"
"Ons verkies om daardie omgewing te bly. Baie plekke is binne stapafstand. Voel amper of ek in Europa is."
"Oranjezicht is goed geleë. Naby belangrike plekke en besienswaardighede. Van die strate is egter baie nou en moeilik om te navigeer."
"Gefuif en gedrink deurnag het ons definitief nie aangegaan nie. Elke aand van die 7 dae wat ons ingeboek was."
"Veilig en sentraal geleë, mooi uitsig en vriendelike diens. Sal House on the Mountain enige tyd met grootste vrymoedigheid aanbeveel."
"Great place feels like you're in an international hub. Older buildings needs some fixing up the mountain as it looks runned down. Other than that, Cape Town looks like Manhattan. "
"Kaapstad Middestad is my gunsteling. Daar is 'n groot verskeidenheid om te doen. Museums, nagklubs/kroeë, restaurante, publieke vervoer en die see is redelik naby geleë. "