Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
276 lekke plekke om te bly
Pottie's House and Flat in Arniston bied gemeubileerde selfsorgverblyf vir vriende en familie. Gaste kan in Pottie...
Viljoen Flat in Arniston is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste. Dié oopplan-woonstel is aan die hoofhuis geheg en ...
The Pink Palace is 'n ruim selfsorghuis geskik vir 11 gaste in Arniston met 'n pragtige see-uitsig. Dié dubbelverd...
Owlet Cottage is in Arniston geleë en bied gerieflike hoë-gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansi...
Happiness is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 8 gaste in Arniston en is net 650 m vanaf die strand. Die huis besk...
Sundew Flat is 'n lieflike en ruim selfsorgwoonstel in die kusdorpie Arniston. Dit bied slaapplek aan 5 gaste. Die...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer