Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
"Dit is rustig en ontspannend en lekker vir stap en visvang. Kry net vir jou lekker stapskoene vir die rotse en 'n warm ding. "
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Sunset View at Whale Cove"De Kelders is 'n baie stil en rustige dorpie, daar is 'n paar restaurante en genoeg winkels om te koop wat jy nodig het."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cornerstone"Pragtige skoon en rustige dorpie langs die see. Pragtige Botaniese tuin. Hier kry jy waarlik rus vir jou siel."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Grey Stone Holiday Home"Pragtige paadjie 2 blokke vanaf Gray Stone Cottage al langs die see af."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whalescape"Lovely break away from everyday hussle and bussle but limited in cafes and restaurants. Hermanus is 40 minutes' drive away. "
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whalescape"Rustige en mooi omgewing. Uitstekende plek om 'n rustige vakansie deur te bring."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Hangklip Mountain Cottage"Niemand se skuld nie behalwe die natuur s'n, maar die strand is bietjie alleen en asof eenkant en verlate."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Nommerpas"Mooi plek. Sal nog mooier wees as mens 'n ou vissie kan vang."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whale Cove AG01"De Kelders en Gansbaai in die geheel is 'n klein stukkie goud. Die mense is vriendelik, die kos is heerlik! Hier kan jy regtig ontspan en daai weldverdiende ruskans neem. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Forget-me-not"Dit is die mooiste omgewing - berg en see en proteas en voëls. Naby aan Hermanus. Lekker stil en pragtige see en strand."
"Wat 'n pragtige plek, wat veral lekker was was die wandeling langs die see, met die herinneringspaadjie."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Rustige dorpie met mooi skoon strande en naby geleë aan die dorp Gansbaai."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Great White Accommodation"Heerlik rustig en naby aan Frankraal/Stanford en Hermanus."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Mingle Apartments"Pringle Bay is a lovely town! I absolutely love its laid-back atmosphere and wonderful beach and pathways to the beach."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
The Wild Fig Guest House"Kleinmond is 'n pragtige area met baie om te doen en sien."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Nommerpas"Sandbaai is naby genoeg aan Hermanus, maar ook ver genoeg weg van al die gewoel. Dis 'n ideale plek om te gaan rus."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Classics"Kleinmond het 'n baie spesiale plek in my hart. Nie te ver om van die stad se gewoel te ontsnap nie, rustig en stil genoeg om weer asem te haal, maar ook genoeg om te doen om besig te bly. Die hawe is altyd 'n lekker uitstappie met vriendelike mense wat jou soos 'n ou inwoner laat voel."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Sugarbird House"Had dinner at Bistro 365 the Friday evening and really had a world class experience. Would be nice to see some more activities available in the area."