- Brenton-on-Sea(55)
- De Vlugt(4)
- Heidelberg(15)
- Heroldsbaai(84)
- Hoekwil(27)
- Joubertina(14)
- Kareedouw(5)
- Keurboomstrand(99)
- Knysna(555)
- Krakeelriver(3)
- Matjiesrivier(6)
- Mosselbaai(839)
- Nautilus Baai(1)
- Oudtshoorn(149)
- Plettenbergbaai(493)
- Riversdal(30)
- Sedgefield(142)
- Stilbaai(205)
- Uniondale(13)
- Vermaaklikheid(10)
- Victoriabaai(14)
- Vleesbaai(12)
- Wildernis(226)
- Witsand(118)
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tuinroete.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tuinroete akkommodasie
4155 lekke plekke om te bly
Abbahuis is 'n selfsorghuis wat verblyf aan 9 gaste bied in Stilbaai-Wes en is slegs 150 m vanaf die strand. Dié d...
Suikerbossie Mountain Cabin is gedeeltelik onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied uitsigte op die Kou...
SuPaViews @WalkerHouse is 'n pragtige woonstel in 'n rustige omgewing in Wildernis. Hierdie ruim en luukse woonstel...
“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hier is... Lees meer