Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15868 resensies.
"Keurbooms is in 'n rustige area. Tog naby genoeg aan al die toeriste- en vakansiebestemmings."
"I have travelled extensively in S.A. and George was always a town I drove through and never stopped in - so this time was my first visit and it was amazing! Campher's Drift is steeped in history people are friendly, and helpful. It's easy to get around - loved the museum, botanical gardens and of course Victoria Bay. And who can forget the majestic mountains!"
"The Saturday Farmers market at Sedgefield is always worth a visit. Also the town, being in the middle of the best part of the Garden Route, is well situated to explore the area."
"Dis ongelooflik, ek wonder net hoekom mense oorsee gaan vakansie hou, ons land is pragtig!"
"Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand wat lief is vir die natuur. Dit is nog pragtig ongerep. Oppas net met motors met 'n lae grondvryhoogte, want die grondpad was in 'n slegte toestand. "
"The Sedgefield area is lovely, and central to Knysna and George."
"Plettenbergbaai het die pragtigste see, vriendelikste mense enige tyd sal ek weer terug kom."
"Naby geleë aan veelvuldige toeriste aantreklikhede soos die Voëlpark, Monkey World, Tiere, Slange ens."
"Daar is eetplekke vir elkeen se smaak en voorkeer. 'n Moet op enige iemand se lys wat nog nie Plet besoek het nie."
"Die area bied 'n ongelooflike hoeveelheid interessanthede wat baie naby is en ook nie die bank breek nie."
"Rustig en aangenaam. Kan lekker ontspan sonder om oorweldig te word met skare mense en groot groepe toeriste."