Geverifieerde Resensie
Umhlanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Umhlanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 384 resensies.
"The place is lovely and live. People very nice and sociable. Almost everything is tops."
"Ek dink dit is die beste plek in KZN om vakansie te hou. Jy is mooi sentraal en naby al die lekker kosplekke. Naby aan Ushaka en die hoofstrand! Ek sal dit beslis aanbeveel!"
"Umhlanga is an amazing place to live and everything was just around the corner for us. I'm happy with everything."
"Alhoewel die strandfront 'n lekker staproete het al langs die strand, is Umhlanga nie vir my 'n rustige wegbreekdorp om van die harwar van die stad weg te kom. Dit is baie besig en orals word groot kantoorgebou opgerig. "
"Wonderlike restaurante en ons kan Angelos aanbeveel as die beste eetplek. Fantastiese spyskaart en 'n groot verskeidenheid en baie redelike pryse."
"Met die snelweë wat deur die gebied loop is dit maklik om van een punt na 'n ander te gaan."
"Safety and cleanliness of Umhlanga keeps me visiting the place every time on vacation."
"Fantastiese omgewing, toeriste georiënteerd met al die puik restaurante, winkelsentrums, skoon strande en plaveisel waarop gestap en gedraf kan word."