- Bethlehem(56)
- Bethulie(16)
- Boshof(2)
- Bothaville(12)
- Brandfort(1)
- Bultfontein(1)
- Clarens(236)
- Clocolan(4)
- Deneysville(15)
- Edenburg(1)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(13)
- Fouriesburg(28)
- Frankfort(15)
- Harrismith(37)
- Heilbron(6)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(5)
- Kroonstad(48)
- Ladybrand(12)
- Lindley(1)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(119)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(9)
- Rosendal(28)
- Rouxville(5)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(14)
- Springfontein(1)
- Theunissen(4)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(2)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(3)
- Villiers(4)
- Virginia(3)
- Vrede(9)
- Warden(9)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(15)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1528 lekke plekke om te bly
Recato Gastehuis is in Bloemfontein geleë. Die Kaaps-Hollandse gastehuis bied gaste die keuse tussen 2 eenhede wat ...
Mud Manna is 'n unieke, bekoorlike en oulike selfsorghuis wat uit modder gebou is en met gekleurde glasvensters, sk...
The Suburban is in 'n boomryke woonbuurt van Bloemfontein genaamd Dan Pienaar geleë. Dié area is onlangs bekroon as...
Rus te Vinde BFN is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Pellissier, Bloemfontein. Dis ideaal vir sakereis...
Il Nido is 'n bekoorlike selfsorghuis aan die voet van die berge in Clarens. Dit is naby plaaslike besienswaardighe...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer