Geverifieerde Resensie
Walmer
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Walmer bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 75 resensies.
"Walmer as sulks sien ek nie as 'n toeristebestemming nie, maar dit is ideaal geleë t.o.v. die groter Port Elizabeth toerisme-area."
"Walmer is a nice relaxed area. I really enjoyed staying as it was close enough to the waterfront without being to busy and bustling."
"I will definitely consider this place next time when I travel to PE."
"Sentraal geleë tussen besige Summerstrand en klomp winkelsentrums vir inkopies. Jy kan nie die see sien nie, maar is naby genoeg om vinnig daar te kom. Baie naby aan die lughawe vir die wat lugvervoer gebruik."
"Die middelpunt van alles, Walmer Park is loopafstand en dit het alles wat vakansiegangers nodig het. "
"Naby aan alles! Naby malls (Walmer Park en Moffet on Main), naby hospitale, naby NMMU, naby restaurante, naby lughawe! Gerieflik!"
"Die weer is natuurlik onvoorspelbaar, die wind waai alles weg en dis koud om te braai in die aande. Maar nou ja, ons kom van Potch af en my dogter en haar man bly in Summestrand, so ons is verlig om by hulle te draai. Die gholfbaan is ongelooflik, maar jy moet jouself voorberei vir 4 seisoene in een dag. Vir ons was dit 'n aanpassing."
"Baie sentraal en maklik om by die see te kom. Winkelsentrum is ook binne 2-3 minute van gastehuis. Luggage ook naby."
"Mal oor Walmer, lekker sentraal gelee, naby alles, asook die heerlike Walmer Mall"