Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1641 lekke plekke om te bly
Oupa See is 'n pragtige huis met 2 slaapkamers in die kusdorpie Lambertsbaai. Dié huis is net oorkant die see geleë...
The Britannia Suite is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid bo die eienaar se perseel in Britanniabaai. Dit spog met dire...
Bokkoms Guest Flat is in Kriedoring-weg, Paternoster, 1 van die oudste vissersdorpies aan die weskus, ongeveer 145 ...
Anne's Place is 'n pragtige vakansiehuis op Lambertsbaai se strandfront. Die eiendom spog met 'n pragtige see-uitsi...
Soli Deo Gloria Penthouse bied luukse selfsorgverblyf, perfek vir paartjies. Dit bestaan uit die Paternoster-dakwoo...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer