Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Weskus
4.5/5

Lees regte resensies van Weskus van 10996 geverifieerde gaste.

Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus akkommodasie

1668 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 573
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 573
per nag (plek vir 4)

Seetoe dot com is 'n lieflike kothuis met 'n uitsig op die see in die pragtige Weskus-dorpie, Strandfontein, geleë ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 573
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Flamingo Park is 'n knus selfsorgeenheid op die eerste verdieping in die hartjie van Langebaan. Dit is die perfekte...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

@ The Bay Guest Villa is in Lambertsbaai geleë - 'n klein vissersdorp in die Wes-Kaap sowat 280 km van Kaapstad af....

Gratis, veilige parkeerplek
Visvang
Swem
Tennisbaan
Gratis, veilige parkeerplek
Visvang
Swem
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 6)

Harmonie 1 is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Dié dorpie is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 3 345
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 345
per nag (plek vir 6)

Schaapenzicht 8 is 'n heerlike selfsorgvakansiehuis in 'n veilige kompleks in die bekoorlike kusdorpie Langebaan. H...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Kanovaart
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Kanovaart
Vanaf
Vanaf R 3 345
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Nivica at 4 is 'n heerlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Langebaan. Hierdie bekoorlike t...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag (plek vir 6)

Lagoon View Villa

Selfsorg in Myburgh Park, Myburgh ParkWeskus
Vanaf
R 3 050
per nag (plek vir 6)

Lagoon View Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Langebaan. Hierdie huis i...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 9)

Strandloper 20 is 'n ruim vakansiehuis in die kusdorpie Jacobsbaai. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkam...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Rolstoelvriendelik
Bosstaproete
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 9)

Vanaf R7 170
R 7 170 R 3 585
per nag (plek vir 4)

The Shark Bay Villas

Selfsorg in Langebaan, LangebaanWeskus
Vanaf R7 170
R 7 170 R 3 585
per nag (plek vir 4)

The Shark Bay Villas bied 'n bekoorlike wegbreek in Langebaan, reg langs die rustige Langebaan-strandmeer. Verbly...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R7 170
R 7 170 R 3 585
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Zeezicht Apartments bied selfsorgwoonstelle teen die kus in Shelley Point. Elke woonstel spog met 'n see-uitsig van...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang