Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1668 lekke plekke om te bly
Strandkiewiet 2 is 'n lieflike, knus vakansie-eenheid in die skilderagtige dorp, Jacobsbaai, en bied gerieflike oor...
Bella Casa is in die Langebaan Country Estate met sy gewilde gholfbaan geleë. Die lieflike tweeslaapkamer-eenheid i...
Oasis Country Lodge is ideaal op die N7-hoofweg tussen Kaapstad en Namibië geleë. Dis die perfekte oornagplek vir b...
Oystercatcher Villa bied selfsorgverblyf op die veilige Shelley Point-gholflandgoed in St. Helenabaai. Hierdie eksk...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer