Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1669 lekke plekke om te bly
Casa Felice is 'n bekoorlike vakansiehuis op die Longacres-landgoed in Langebaan. Die huis bied rustige verblyf, ma...
Hemelhoog Woonstel is 'n netjiese selfsorgwoonstel in die Weskus-dorpie, Dwarskersbos waar daar uitgestrekte strand...
White Sands Beach Villa is ’n klassieke vakansie-houthuis vir 10 gaste wat op die sand in Pearl Bay, Yzerfontein ge...
SeaBelle is in die kusdorp, Yzerfontein. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Dit is naby die str...
Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B is in Myburgh Park in Langebaan geleë. Dié area is bekend vir sy strande,...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer