Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.
"We wanted to explore the West Coast and St Helena was a good spot to spend 2 nights to explore the surrounding area."
"Paternoster is my gunsteling vakansieplek in Suid Afrika. Wat wel baie onaangenaam is as jy in die strate loop voel jy amper bedreig deur die mense wat bedel en iets aan jou probeer verkoop. Dit is 'n groot bekommernis, veral as 'n vrou alleen daar moet loop, want ek glo dan gaan hulle nog meer in jou "spasie" inbeweeg. Daar sal iets gedoen moet word aan dit, want dit gaan toeriste afskrik."
"Great walks on the beach. Lovely and quiet although admittedly we were there mid-week and it was out of season. But given the location of this property at least you have space around you and you are away from the densely built up homes nearer the beach."
"A tiny, quaint, peaceful vacation destination along the west coast with Ozanick next to Dwarskersbos mini market in the main rd where one can rent watersports equipment (surfboards, paddleboards, body boards, etc.) to electric scooters, bikes and skateboards. Awesome pizza & beer there too. Other than that. Sun, white sand, shells for Africa, and the ocean at your disposal. Perfect to unwind, relax, recharge and reflect."
"Dit is 'n mooi rustige plek met vriendelike mense en asemrowende uitsig oor die rivier en see."
"As jy wil partytji hou met liters drank en harde musiek is Dwarskersbos die verkeerde plek vir jou. As jou siel rustigheid, skoon lug en kilometer lange strande en asemrowende sons ondergange soek is Dwarskersbos presies waar jy moet wees."
"St Helenabaai is 'n pragtige, stil plek naby al die kusdorpies. Die SPAR op die dorp het alles wat mens nodig het. Ons sal in die toekoms beslis weer St Helenabaai toe wil gaan."
"Daar is nou 'n oulike klein sentrum met al die basiese geriewe soos nodig. Die plaaslike inwoners is baie vriendelik en behulpsaam."
"Yzerfontein was van my studente dae af (omtrent 30 jaar gelede) nog altyd ‘n juweel. Bly om te kan sê dit is nog steeds, pragtige strand, mooi huise, lekker restaurante, winkels met alles. Lekker naby aan ander plekkies vir dagbesoek aan die Weskus Nasionale Park om een te noem."
"Velddrif is tipies weskus - as jy hou van die weskus dan sal jy Velddrif geniet. Daar is genoeg in die area om almal besig te hou."
"Perfect in every way. Loved the beach, the serenity and peaceful atmosphere. We will definitely be back."