Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.

Port Owen, Weskus

Aloe Aloe

"Absoluut beeldskoon."

Lambertsbaai, Weskus

Seester Accommodation

"Baie mooi plekkie vir iemand wat absoluut stilte en rus soek. Nie veel om te doen nie."

Calypso Beach, Weskus

The Views

"Oulike rustige klein strand."

Golden Mile, Weskus

Nege op Egret

"As jy wil afskakel en ontspan is dit die plek."

Hannasbaai, Weskus

The Beach Hub

"I have stayed at many destinations along the West Coast, Paternoster, Saldanah Bay, Britannia Bay, Jacobs Bay and Hannas Bay is at the bottom of the list. The access to the beach is also not ideal."

Yzerfontein, Weskus

21 on Bakoond

"Pragtige dorp en 'n plek waar mens graag permanent sal wil bly, nie net vakansie hou nie."

Paternoster, Weskus

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Behalwe vir die swak vuurmaakhout, is daar geen klagtes!"

Jacobsbaai, Weskus

OppiC

"Jacobsbaai is pragtig. Die natuurskoon is asemrowend! Geen gedrang van mense nie, almal stap, draf of ry fiets. Veilige swemplek vir kinders. 'n Paradys vir fotograwe. "

Dwarskersbos , Weskus

C-SPOT

"Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek. Nog baie ongerep. Wil graag daar aftree."

Langebaan, Weskus

Tropico House Guest Rooms

"I just love the place will definitely go back."

Port Owen, Weskus

Wishing Well

"Ons was nie lank genoeg daar om werklik baie te sê nie. Dit wat ons gesien het en die restaurante waar ons geëet het, was baie gasvry en die kosse wonderlik. Sal beslis langer wil gaan volgende keer."

Paternoster, Weskus

Em Paz

"Paternoster is 'n pragtige dorpie en kan dit enige tyd aanbeveel."

Longacres Country Landgoed, Weskus

Masada Guest House

"Geen klagtes, want dis perfek. "

Yzerfontein, Weskus

Swept Away Guesthouse

"My gunstelingplek om te gaan wegkruip vir naweek of bietjie langer. Altyd vriendelike mense en lekker om te gaan rus. "

Lambertsbaai, Weskus

Roubai Accommodation

"Dit is 'n pragtige kusdorp wat ek weer sal besoek. Mense is gasvry en daar is baie toeriste-attraksies beskikbaar."

Golden Mile, Weskus

Cozy Getaway

"Sy Helena is 'n fantastiese plek om vakansie te hou."

Myburgh Park, Weskus

Bel Posto

"Perfek geleë naby alles, baie mooi omgewing."

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Pragtig, het my hart daar verloor."

Myburgh Park, Weskus

Chalky's

"Veilige area. Rustige woonbuurt."

Dwarskersbos , Weskus

Rooivalk

"Asemrowende mooi see en omgewing."

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Strande kan skoon gehou word en meer bemarking van die besienswaardighede sal baie help soos Muisbosskerm, aktiwiteite by die karavaanpark ens."

Yzerfontein, Weskus

Shoes Off - Feet Up

"Beautiful town with friendly people. "

Paternoster, Weskus

Aloha 3

"Dis 'n pragtige vakansiebestemming."

Langebaan, Weskus

The Waves Accommodation

"Pragtige, rustige dorp met genoeg plek om te oefen en te stap. Vriendelike inwoners. "

Paternoster, Weskus

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Perfect peaceful getaway destination!"

Paternoster, Weskus

Soli Deo Gloria - Penthouse

"We love Paternoster and have been going there for a few years now. We have stayed at various different places in Paternoster. "

Britanniabaai, Weskus

Onse Baai

"Very tranquil and quiet place."

Blad
Blad 198 - Wys 5911 tot 5940
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang