Indien jy Wildernis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wildernis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wildernis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilderness accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wildernis akkommodasie
227 lekke plekke om te bly
Woonstel @ Bleshoender is ’n volledig gemeubileerde woonstel in die kusdorpie Sedgefield. Dié dorp word omring deur...
AwaveAway is 'n knus selfsorghuis vir 2 gaste en dis net 350 m van Myoli-strand in Sedgefield af. Die dubbelverdie...
Myoli Beach Lodge is in Sedgefield in die Wes-Kaap geleë en is stapafstand vanaf die bekende Gericke se Punt en get...
Die Kuierhuis bied gehalteslaapplek aan 6 gaste. Dit is 'n onafhanklike, aparte eenheid in Sedgefield en is naby ta...
Honeysuckle Close is 'n selfsorg-vakansiehuis in Loeriepark, George. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op so...
Pelican Lodge is 'n lieflike 4-ster-gastehuis wat ruim en gerieflike oornagverblyf in die buitewyke van Sedgefield ...
Fairy Gardens is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se perseel in Twee ...