Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 10 Cooper

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ 10 Cooper is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel in Aurora, Durbanville geleë is. Die eiendom is ideaal vir reisigers of mense wat op soek is na 'n gerieflike basis vanwaar hulle die besienswaardighede in die noordelike voorstede kan verken.

Daar is 'n omskakelaar wat die TV en Wi-Fi aan die gang sal hou tydens beurtkrag.

Die woonstel het 'n privaat ingang en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en daar is een badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis bevat eetgerei, kooktoebehore, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n gasstoof met 'n oond, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n strykyster en 'n strykplank.

Die aangrensende leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, 'n lessenaar en 'n 32-duim-TV met Netflix. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep. Gaste het toegang tot die braai-area met 'n Weber-braai op die perseel. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Die eiendom is naby restaurante en winkels en is sowat 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 55 resensies vir @ 10 Cooper
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Luzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cooperstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ 10 Cooper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b5049a5e7b626c1aa5d25cdcdbd167b31a579c9e3d2f0db69f10942c22554e0f909348df52bb12739c206de1692587d5ffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 10 Cooper Street Aurora, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835056572103 18.630260236535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang