Mountain Dew Cottage
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grey-straat, Park Homes, Moutain-rylaan, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mountain Dew Cottage is 'n woonwa-eenheid in Makhanda (Grahamstad) in 'n stil en veilige area teen die berg, naby Rhodes Universiteit, Makana Resort, Greystraat en 'n 5 minute se stap vanaf die middedorp. Verblyf word in die Mountain Dew Cottage en Die Blou Kamer.
Mountain Dew Cottage beskik oor 2 slaapkamers waarvan een 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed het en die ander een 1 enkelbed en 'n stapelbed het.
Daar is 'n draagbare braai op die dek en 'n braaidrom en braaiput in die tuin.
Die Blou Kamer is 'n derde kamer en het sy eie badkamer en 'n kombuisie. Hierdie eenheid kan apart bespreek word, maar kan ook saam met die hoofkothuis vir 'n gesin of groter groep gehuur word. Die Blou Kamer het 2 enkelbeddens en is nie geskik vir baie lang gaste nie aangesien die plafon laag is.
Elke eenheid is met selfsorggeriewe en watertenks in geval van watertekort toegerus. Daar is ook beurtkrag-gloeilampe vir kragonderbrekings.
Alle gaste het toegang tot WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Parkeerplek is op die persee; langs die kothuis beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Daisy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Grey-straat, Park Homes, Moutain-rylaan, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Mountain Dew Cottage het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grey-straat, Park Homes, Moutain-rylaan, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang