Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Echeveria

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Echeveria is sentraal geleë in die dorp Montagu en is stapafstand van talle winkels, uitstekende restaurante en alle geriewe af. Die eiendom is in 'n rustige woonbuurt geleë en bied onderdakparkeerplek en sekuriteitsbalke.

Die privaat kothuis, geleë op dieselfde perseel as die eienaars, beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 2 persone op 'n slag akkommodeer. Die eenheid het sy eie ingang en is heeltemal apart.

Daar is 'n stoep met 'n uitsig oor die berge waar gaste 'n oggendkoffie en voëlgesang kan geniet. Daar is ook 'n Weber-braai.

Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n aparte eetarea en 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die kamer het ook 'n TV en WiFi.

Die eenheid is ook 'n perfekte keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike, bekostigbare en rustige plek om te bly terwyl hulle in die dorp of die area is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Joubertstraat 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Echeveria het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNzg1YjQ2LWZkNmQtNDY1Yy1hYmFmLTRjYzQxMDFkZDFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 1 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785827777778 20.1175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang