Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ R62 Langklip Estate Game Farm

Wildsplaas

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Ikeraam H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

It was a fantastic and remarkable hospitality 10 star. It is for outdoor lovers an adventure most beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
@ R62 Langklip Estate Game Farm
Baie dankie vir jul terugvoering, dit word hoog op prys gestel. Vriendelike Groete. Sharon en Nikolai

Melissa W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Awesome. Peace and quiet, absolutely beautiful, but keep in mind it's a rural farm so no hotel amenities, it has what you need, perfect if you an outdoor kind of person, the hosts were awesome and the food served there is top notch, it's a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Was heerlik. Ons het baie lekker gekuier. Vriendelike diens. Gasvry. Kos was uit die boonste rakke. Sal wel aanbeveel dat 'n vorm van lugversorging aan die huisies gebring word. Dit was warm - die pragtige afkoelswembed het darem opgemaak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
@ R62 Langklip Estate Game Farm
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet het. Kom gerus weer. Liefde groete, Sharon.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.0
Jan 2020

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Jacqueline S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Asemrowend mooi en rustig! Baie dankie aan almal by @R62 Langklip Estate Game and Leisure. Dankie aan Sharon, De Wet en almal daar vir jul omgee om ons welkom te laat voel. Dit is 'n ongelooflike plek. Stukkie hemel op aarde! Gasvry en warm mense. Ongelooflike rustigheid en natuur. Ons sien julle beslis gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
@ R62 Langklip Estate Game Farm
Baie dankie Jacqueline. Dit maak baie saak wat ons gaste dink. Ons is so dankbaar dat julle die plek geniet het en ons hoop om julle weer te sien. Liefde groete, Sharon.

Fagmida F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Goeie wegbreek van die stadslewe lekker in die natuur met diere en goeie atmosfeer. Ons het die vakansie te Langklip begin op 30 Desember, en mens, was my kinders bang. Die eienaars, De Wet en Sharon, het hul verseker dat die natuur hulle goed sal doen. Ek kan vandag hulle nie genoeg bedank vir hul gasvryheid en diensbaarheid nie. Ons het een van die toere meegemaak en geleer van die diere op hul plaas. Ek stel voor enige stadsjapie besoek die estate. Lekker kos en geselskap. Sien jul gou weer, Sharon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2019

Totale rus vir siel. Wat 'n lieflike rustige plek. Ons huisie was ver weg by rivier en absoluut privaat. Sal graag die plekkie wil besoek in warmer weer. Dit was koue tyd van die jaar, maar die eienares se vriendelikheid, warm ontvangs, heerlike kos en lekker saam kuier het die winterkoue verdryf. Wild wat mak is en van naby beskou kan word is 'n groot lekkerte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Penny V
1 nag Saam met vriende
1.8
Mrt 2019

Disappointing. Very scenic, but disappointing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Sharon
@ R62 Langklip Estate Game Farm
Good day Penny, thank you for your review. I am concerned because we were very accommodating when you requested a self-catering unit, even though we are not a self-catering establishment, when you cancelled all activities on arrival and when your guests stayed later than they were meant to.

Lenke L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Rus en vrede in Desember-vakansie. Die beste plaasvakansie wat ons al ooit gehad het. Dit is soos kamp, sonder elektrisiteit, maar met solarligte en jou eie badkamer en 'n lekker bed. Die privaatheid, stilte en die uitsig was asemrowend! Dis lekker sentraal geleë en binne 'n uur en 'n half by Jeffreysbaai, of Plettenbergbaai. Ons kan ook die oorspronklike Barnyard Theatre en die Stormsrivier “suspension”-brug aanbeveel. Dankie ook aan Langklip Span vir julle gasvryheid! Ons het dit baie waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurika V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2018

'n Wonderlike plek om te ontspan en rus. Heerlik gekuier en geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langklip Landgoed, R62 Langkloof Twee Riviere, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYw0z0eoBqTxN299MHUpEr689Fbtu8uJHKQsnGM3up1lHywBbrU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 Langklip Estate R62 Langkloof Twee Riviere 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.815171587827 23.92179608345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang