Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Rosie's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-weg 78, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 194 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ Rosie's is in die vlieërbranderplankry-paradys van Blouberg geleë en bied sentraal geleë verblyf, ideaal geskik vir avontuurlustige vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante en ander geriewe asook binne maklike bereik van die wit sandstrande.

Die verblyf beskik oor 'n verskeidenheid van 10 slaapkamers net 1 blok weg van die Bloubergstrandboulevard af. Van die Moederstad se mooiste uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland kan vanaf @ Rosie's bewonder word.

Elke kamer beskik oor gratis WiFi en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike TV-sitkamer, 'n tuin met braaigeriewe en 'n balkon met pragtige see-uitsigte.

Daar is 5 parkeerplekke op die perseel en brandertoerusting kan in 'n versperringsboks gebêre word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Roos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Coral-weg 78, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Rosie's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 194
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 194
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-weg 78, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0800e0514f89c76bf04bee4428a09a81d03869a0d36be03d17caaba5e7c968e5d992c2e30ffb2054262a9e0dee9c3f622ac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 194 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 78 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.81198 18.47188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang