Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Bush

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Charle J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik gewees, baie stil en rustige omgewing. Asemrowende uitsig en sonsondergang vanaf die balkon. Huis is goed toegerus met alles wat mens benodig. Gasvrou baie behulpsaam en stuur nodige inligting vroegtydig deur. Het heerlik uitgerus, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ons het die natuurskoon en die pragtige sonsondergange so geniet. Ons het vreeslik lekker gekuier by @ The Bush. Die plekkie is ideaal vir 'n groep mense, en is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Mens kan sien daar word baie moeite gedoen om dit so gemaklik as moontlik te maak vir gaste. Hannelie is baie vriendelik en kommunikeer baie goed. Ons het ons tydjie daar regtig baie geniet, en ek kan @ The Bush met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Puik. Sal beslis weer bespreek. Wonderlike naweek in die bos. Pragtige netjiese verblyf met alle geriewe wat jy nodig het. Die eienaar kommunikeer goed en is baie hulpvaardig. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanne C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlik en rustig. Baie lekker rustige wegbreek, ideaal vir 'n groot groep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie rustig, onspannend, baie goed toegerus, lieflike plek. Ons het vreeslik baie lekker gebly, eenheid is baie goed toegerus, alles en meer wat jy sal benodig, eienaars ook baie behulpsaam, ons sal vir seker weer kom kuier, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Beautiful place to stay. Very quiet, lovely view and sunset amongst the animals. We had the best experience with the animals that came up and close to us. Ate out of our hand. A lovely place we stayed in, with all amenities. Beautiful sunsets from the balcony. Wanted for nothing. Less than 2 hours' drive from Pretoria. Best to drive through Bela-Bela than Brits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ons het baie lekker gekuier. Huis was netjies en gerieflik. Die uitsig was 'n bonus. Ons kom sommer gou weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Pragtig, rustig - sal weer gaan. Alles wat nodig is vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia V
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Heerlike wegbreek gewees. Die braaier op die boonste verdieping kort aandag. Dit sal gaaf wees as daar hangers in die kaste aangeskaf kan word asook 'n wasgoedlyn of draad. Verder is dit 'n lieflike plek en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Sal beslis weer gaan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle V
Kort verblyf
4.6
Mei 2023

Dis 'n pragtige plek en daar is alles wat 'n mens nodig het. Dekor, linne en breekware is keurig. Hannelie was altyd vriendelik en behulpsaam. Die ligging was baie goed en die hele gesin het die interaksie met die diere baie geniet. Ons sal beslis weer gaan kuier. Pragtige plek! Goeie ligging en die wild het ons bederf met hulle kuiers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kameeldoring 1033, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3af486881e3d2131a2d3523c7ced2ad345ac002bdb3e3fadf816abd7200c6a8812b345bc7d4be5c98c8c103f7048c29b98c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 9) 21 5 1 5 1033 Kameeldoring Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.926362258205 27.644364042992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang